Lys van lande volgens selfmoordsyfer

Wêreldkaart van selfmoordvoorvalle per 100 000.

Die volgende is 'n lys van selfmoordsyfers per land volgens data van die Wêreldgesondheidsorganisasie waarin die lande volgens die aantal selfmoorde gerangskik is. Die manlike en vroulike selfmoordsyfer is uit die totale manlike en vroulike bevolking, onderskeidelik (totale getal manlike selfmoorde gedeel deur die totale manlike bevolking). Die totale syfer van selfmoorde word uitgewerk deur die totale syfer selfmoorde te deel deur die totale bevolking en nie slegs 'n geldmiddele van die manlike en vroulike selfmoordsyfer nie, omrede die geslagsverhouding in baie lande nie 1:1 is nie. "Jaar" verwys na die mees onlangse jaar waarvoor data beskikbaar was vir 'n besonderse land.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search